Pous Stefanus VI

Pous Stefanus VI (VII)
Pontifikaat begin 22 Mei 896
Pontifikaat eindig Augustus 897
Voorganger Bonifatius VI
Opvolger Romanus
Gebore
Rome
Sterf Augustus 897
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Stefanus

Stefanus VI (VII) was die 113de pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus VI vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus VII en was hy die 114de pous. Sien Die spesiale geval van Pous Stefanus (II) vir volle besonderhede.


Developed by StudentB